Ek het probeer om 'n samestelling te maak van die konflik in Israel - om 'n
gebalanseerde sig te kry en om te verstaan wat aangaan.
Na ure se videos moet ek opgee. Dit is onmoontlik. Dit is soos in 'n huisgesin
van psigopate waarin daar bloedige konflik is te probeer die dinamika te
verstaan - daar is net te veel informasie, te veel konflik, te veel bloed,
leuens, halwe waarhede.
Dan is mens ook 'n gelowige - en glo in die profesie van die Bybel. Jy volg
selfversekerde teoloe wat dit uitlĂȘ so duidelik dat jy nie daarteen kan
argumenteer nie. Dink moderne Israel is deur YHWH daar geplaas, dit is die
herlewing van die bene...
Dan lees mens van die Khazars, die Rothschilds, die Talmudiese Jode, wat in die
Talmud staan... En jou hare rys.
Het YHWH die mees verdraaide familie wat nog ooit geleef het gebruik om Sy volk
terug te bring? Hulle wat op jou Christen broers spoeg, jou Christen broers, in
hul vyandgebied, se eiedom afneem, dit vernietig, en selfs dood?
Wie IS die Jode? 'n Paar keer het ek besef ek sal heel moontlik my hele beskouing
van Israel moet dramaties aanpas - en dalk ook my eskatologiese raamwerk.
Maar daar is NIEMAND wat jy sommer goedsmoeds kan glo en volg nie - want elkeen
doen vereenvoudigings en kies kante, klassifeer groepe - om sinvol te klink?
Besef dit is 'n massiewe taak om deur 'n fraksie van die inligting te werk. En
dit wat daar was oor die Jode is met sjirurgiese akkuraatheid verwyder en met
meester plakwerk verberg! Texe Marrs het ure se materiaal gehad - gratis.
Gedink eendag gaan ek daarby uitkom...
DIT IS WEG - van sy website.
Indien jy nie hou van skokkende en bloedige waarhede nie - die studie is nie vir
jou nie. Ons mense is boos, en die diepte kan nie bepaal word nie. Dit is SLEGS
YHWH se genadehand wat ons weerhou van totale selfvernietiging.
Hoe meer ek die Ou Verbond bestudeer (doen dit nou oor families), hoe groter word
die font en hoe meer duidelik die feit. Tyd dat ons ons maskers afpluk en voor
die spieel van YHWH se woord gaan staan, nee buig, nee op knie val, hande oop op
grond en huil, oor ons vaders en moeders, onsself en ons kinders... Ons eie en
die om ons se verdraaidheid erken, en om genade smeek. YHWH vra vir 'n nuwe hart
en 'n nuwe gees...