JSTut1
1 Fulfilling the prerequisites of having needs met believe in YESHUA's ability and willingness
1.1 A000 YESHUA did not answer, the disciples was irritated and embarrassed
Mt 15:23 But he answered her not a word. And his disciples came and besought him, saying, Send her away;, for she crieth after us. .
1.2 A001 YESHUA was indifferent and threw in an insult besides
Mt 15:24 But he answered and said, I am not sent but unto the lost sheep of the house of Israel. .
Mt 15:26 But he answered and said, It is not meet to take the children's bread, and to cast it to dogs. .
1.3 A002 She took the insult in her stride, turning the humiliation in a life line to grab on for the very final bit of hope
Mt 15:27 And she said, Truth, Lord: yet the dogs eat of the crumbs which fall from their masters' table. .
1.4 YESHUA commended her for her faith, her willingness to sacrifice her dignity and He granted her her earnest desire for someone close to her, who was in serious trouble
Mt 15:28 Then Jesus answered and said unto her, O woman, great is thy faith: be it unto thee even as thou wilt. And her daughter was made whole from that very hour. .
Sirie en Finisie en Kanaan - gehate vyande van Israel.
Die Jode het op hul neergekyk - en dit het selfs die goedkeuring van YHWH gedra - hulle moes uitgewis word met die intog - wat die Jode nie gedoen het nie. Jode kon en het geen gemeenskaplikhede met die heidene (NIE - JODE) gehad nie. Kyk Petrus.
Die vrou het 'n ernstige probleem gehad, haar dogter was demoonbesete en die demoon het die dogter (waarskynlik die hele familie) getryter.
Sy het na YESHUA geroep - Hy het haar vir eers geignoreer. Die dissipels was geirriteer en wou net van haar ontslae raak.
Toe YESHUA haar uiteindelik antwoord het hy haar nood en versoek geignoreer, haar misken, Hy het vir Sy volk gekom Sy hulp was nie vir haar en haar mense nie.
Nogtans het sy op haar kniee geval, haar kop op die grond gesit en daardeur Hom groot eer betoon.
Sy het haar versoek herhaal. Help my.
YESHUA het weer haar nood en versoek misken en op tipies Joodse manier haar diep beledig deur haar en haar voorgeslagte honde te noem, wat nie werd is om te deel in die kos van die Jode nie.
Sy het Sy beledigings en miskennings gesluk en die laaste lewenslyn van hoop aangegryp deur te se dit wat van die Jode se tafel af val, die oorskiet is goed genoeg vir haar wat 'n hond is.
YESHUA het haar geloof geprys (en noodwendig haar toegewydheid aan haar dogter ten spyte van die teenstand) en haar dogter van die demoon bevry.
Lesse?
1. Erken jou nood - kyk die omstandighede in die oe, dat dit groter as jy is en dreig om jou hele lewe 'n onaangename en onoorkomentlike gemors te maak.
2. Gaan soek hulp by YESHUA.
3. Hou aan om hulp te soek, al moet jy deur vernedering gaan (erkenning van eie swakheid, sonde, behoefte?)
4. Aanbid YESHUA in selfs die onmoontlikste omstandighede. Gee Hom die eer wat Hom toekom.
5. Hou aan vra - help my!
6. Gryp aan hoop vas, en klou vir jou lewe. Enige krummel, al is dit EEN versie in die Bybel, of een ondervinding.
7. YESHUA sit ons soms in 'n smeltkroes om die onsuiwerhede van trots, en hoogmoed en selfstandigheid en sonde uit te brand. Onstandighede wat ver buite ons vuurmaakplek is, is ideal vir so oefening. Maar die wat aanhou, gaan anderkant skoon uitkom.